Preekskets (4 Augustus 2019 – 9:30vm)
4 Augustus 2019 Lees Handelinge 13:1-12 Teks: vers 4a Geroep en gestuur om te bevry. Omring deur slawe van die duisternis. ‘n Mens kan baie dinge sê van die […]
4 Augustus 2019 Lees Handelinge 13:1-12 Teks: vers 4a Geroep en gestuur om te bevry. Omring deur slawe van die duisternis. ‘n Mens kan baie dinge sê van die […]
Ons lees saam uit Jakobus 5:13 – 20, met teksvers 16. Die sang is Ps. 111: 1, 2, 4 (Omd); Ps. 8:1, 2, 7; Ps. 74:7, 12, 16. Hieronder kan […]
Dr Douw Breed lees uit 2 Korintiërs 12:1-10 met teks: vers 9 en ons sing saam Lied 476:2, 4; Sb. 18-6:1, 2, 5; Ps. 131:1, 2, 3; Ps. 124:1, 2, […]
Skriflesing is uit 1 Johannes 1:5-2:6 met vers 5 as teks. Ons sing: Ps. 48:4, 5; Ps. 18:1, 12; Sb. 14-3:1, 2. Dien die Here saam met ons deur in […]
Lees Psalm 51. Teks: vers 14. Net U, o Here, kan my weer in ‘n vreugdevolle verhouding met U bring! As ek werklik ernstig is oor my verhouding met […]
Skriflesing is Psalm 51 met teksvers:14. Ons sing Ps. 29:1, 3, 5 (Omd.); Ps. 34:2, 5; Ps. 86:2, 6; Ps. 51:1, 6. Uit die Skrifgedeelte word gekonsentreer op: Ek het […]
Lees Psalm 51 soos hier onder weergegee: Psalm 51 1 Vir die koorleier. ‘n Psalm van Dawid, na aanleiding daarvan 2 dat die profeet Natan na hom toe gekom het […]
Skriflesing is uit Jakobus 3 en sang is Psalm 34.1 : 1, 6; Psalm 111.1 : 4, 5; en Psalm 90.1 : 7, 9. Diens word intyds uitgesaai en kan […]
Skriflesing is uit Daniël 3 met teksverse 17 en 18. Samesang Sb. 7-1:1, 3; Ps. 73:9, 10; Ps. 105:2, 5; en Ps. 84:4, 5 (Omd). Die hoofpunte is: Selfs die […]
Lees Daniël 3 soos dit hier onder weergegee word. Daniël 3 1 Koning Nebukadnesar het ‘n goue beeld laat maak, dertig meter hoog en drie meter breed, en dit laat […]