Deur sy Woord herskep God en gee nuwe lewe (13 Oktober 2024 – 9:00)
Lees: Esegiël 37: 1 – 14. [AFR53] Teks: Esegiël 37: 4,7,10 Sing: Ps. 90-1:1,9; Ps. 81-1:1,11; Ps. 71-1:13,14; Sb. 5-4:3,5,6; Ps. 34-1:-1,2 Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.