God is die Enige God, dien hom alleen. (2 Januarie 2022 – 6:30nm)
Lees: Jesaja 44:6-28 & HK. So. 34 V&A 94,95 (AFR53) Teksverse: 6-8 Sing: Ps. 96:2,3; Ps. 135: 9,10; Ps. 49: 3,4,5; Ps. 97: 1,4,5.
Lees: Jesaja 44:6-28 & HK. So. 34 V&A 94,95 (AFR53) Teksverse: 6-8 Sing: Ps. 96:2,3; Ps. 135: 9,10; Ps. 49: 3,4,5; Ps. 97: 1,4,5.
Lees: Psalm 67 Teksverse: 2,3 Sing: Ps. 65: 4,6,7; Ps. 66: 2,4,9; Ps. 103: 9; Ps. 67:1,2,3
Lees: Lukas 2:26-38, HK Sondag 14 v&a 35 Teks: 35 Sing: Ps. 149:1,2,3,4; Ps. 80:1,8,10; Sb. 10-1:1,2,3,4; Ps. 89:1,2,6 Gebore uit die maagd Maria Ontvang deur die Heilige Gees
Lees: Lukas 2:26-38, HK Sondag 14 v&a 35 Teks: 35 Sing: Ps. 149:1,2,3,4; Ps. 80:1,8,10; Sb. 10-1:1,2,3,4; Ps. 89:1,2,6 ‘Die engel het haar geantwoord: Die Heilige Gees sal oor jou […]
Lees: Lukas 2:25-35 Teksverse: 34, 35 Sing: Ps. 9-1:1,7,8; Ps. 86-1:1,6; Sb. 4-7:1,2; Ps. 18-1:1,14; Ps. 67-1:1,2,3. Die een sal ongelowig val voor Christus Die ander sal gelowig opstaan in […]
Lees: Lukas 2:25-35 Teksverse: 34, 35 Sing: Ps. 9-1:1,7,8; Ps. 86-1:1,6; Sb. 4-7:1,2; Ps. 18-1:1,14; Ps. 67-1:1,2,3. “Simeon het hulle geseën en vir Maria, sy moeder, gesê: “Kyk, hierdie Kindjie […]
Erediens: Kersoggend (Saterdag) 25 Desember 2021 om 09:00vm Die erediens word gelei deur Ds. Dirk Kotzee, en word vanuit die Geref Kerk Alkantrand uitgesaai vanaf 08:45: Geseënde Christusfees word u toegebid!
Lees: 1 Petrus 1:1-12, Dordtse Leerreëls Teksvers: 5:15 Sing: Ps. 145:1,8,10; Ps. 33:6; Ps. 33:11; Ps. 118:12,13,14. Deur die Here geopenbaar Deur die vyand misbruik Deur die kerk geliefd
Lees: 1 Petrus 1:1-12, Dordtse Leerreëls Teksvers: 5:15 Sing: Ps. 145:1,8,10; Ps. 33:6; Ps. 33:11; Ps. 118:12,13,14. ‘…ja, vir julle wat, deur julle geloof, deur die krag van God bewaar […]
Lees: Genesis 25:19-26, Obadja. Teksvers: 23 Sing: Ps. 42:1,5,7; Ps. 69:1,3,8; Sb. 1-1:1,2; Sb. 1-1:7; Ps. 99:1,2,3. ’n Magtige vyand ‘n Almagtige Koning