Hoekom verbaas God se almag jou? – 28 September 2025 – 09:00
In Handelinge 12 word Petrus deur Herodes Agrippa I in die tronk gegooi. Sestien soldate bewaak hom – menslik gesproke is daar geen uitkoms nie. Die kerk bid aanhoudend vir […]
In Handelinge 12 word Petrus deur Herodes Agrippa I in die tronk gegooi. Sestien soldate bewaak hom – menslik gesproke is daar geen uitkoms nie. Die kerk bid aanhoudend vir […]
In Handelinge 4 sien ons hoe Petrus en Johannes voor die Joodse Raad verskyn nadat hulle ’n kreupele man in die Naam van Jesus genees het. Hulle word uitgedaag om […]
Eksodus 1 wys vir ons ’n donker tyd in Israel se geskiedenis. Nadat Josef en sy geslag gesterf het, het ’n nuwe Farao opgestaan wat niks van Josef wou weet […]
Psalm 100 roep ons op om die Here met blydskap te dien en sy poorte binne te gaan met lof. Hierdie psalm was oorspronklik ’n lied wat tydens die lofoffer […]
Dis lieflik om naby God te wees! Psalm 84 is ’n pelgrimslied. Die digter is ver van Jerusalem, maar sy hart smag om by die tempel te wees waar God […]
Dawid is in die oorgangstyd tussen die Rigters en die Konings gebore, met daardie vervallegeskiedenis nog vars in die geheue. Hy het groot hervormings in die land tot stand gebring,maar […]