Preekskets (4 Julie 2021 – 6:30nm)
Romeine 12:9-21HK Sondag 40 ‘As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.’ DIE LEWE IS ’N GESKENK VAN GOD Jy mag nie doodslaan […]
Romeine 12:9-21HK Sondag 40 ‘As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.’ DIE LEWE IS ’N GESKENK VAN GOD Jy mag nie doodslaan […]
Spreuke 14:10-14; 20:21-21:2 ‘Die hart ken sy eie bitterheid, en in sy vreugde kan ‘n buitestander nie deel nie.’ Om te wag op die HERE (1) In Spreuke 14:10 staan […]
Christus is die geheim van ons lewe Baie mense worstel diep in hulle harte met die vraag waarom daar soveel swaarkry en seerkry en smarte in hierdie lewe is. Sommige […]
Vou die hande biddend om in diens van die Here te ontvou In die brief van die tekswoord – gerig aan die ballinge in Babilonië, is die Here deur sy […]
Onthou die sout! Wanneer jy kosmaak en jy vergeet om sout in te gooi, gaan jy dit nie agter kom voor jy nie die kos proe nie. Die kos gaan […]
Skaamteloos in gebed na God en seker dat Hy ag gee Skaamteloos. In Jesus se gelykenis volgens Lukas 11 is daar drie hooffigure: die reisiger-vriend wat laat in die nag […]
Wat jy in Christene sien, is beslis nie wat jy kry nie. Moenie meer en meer word soos die wêreld jou sien nie. Met gelowiges kry jy baie meer as […]
Genesis 9:18-291 Petrus 5:1-11HK Sondag 39 ‘Net so moet julle wat jonk is, ondergeskik wees aan ouer mense. Beklee julle almal met nederigheid teenoor mekaar, want – God weerstaan hoogmoediges, […]
Handelinge 5:17-42 ‘DAARNA HET HULLE VAN DIE SANHEDRIN WEGGEGAAN, BLY DAT HULLE WAARDIG BEVIND IS OM TER WILLE VAN SY NAAM SKANDELIK BEHANDEL TE WORD.’ Bly om te ly – […]