Riglyne vir Bybelstudie vir Sondag 17 November 2019
Lees Kolossense 2:6-15 soos hier onder weergegee. Die klem in die prediking sal Sondag op verse 13-15 val. 6 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle […]
Lees Kolossense 2:6-15 soos hier onder weergegee. Die klem in die prediking sal Sondag op verse 13-15 val. 6 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle […]
10 November 2019 VOORAF Sanggroep: “Benedictus” Sanggroep: “Ave Verum Corpus” Karl Jenkins Sanggroep: ”Gloria in Excelsius” L von Beethoven EREDIENS Votum. Seën. Sing: Psalm 149:1, 2 (lofsang) […]
Matteus 2:1-15. Hosea 11:1-11 Teks: Matteus 2: 15. Hierdie Kind móés na Egipte sodat ek volledig en finaal uit Egipte gelei kon word. Hy móés na Egipte. Toe […]
Lees Matteus 2:1-15. Die klem sal in Sondag se preek op verse 13-15 val. Matteus 2:1-15 1 Jesus is in Betlehem in Judea gebore tydens die regering van koning Herodes. […]
Lees Numeri 6:22-27 en Psalm 67 Teks: Numeri 6:27 God is regtig, ja regtig én ook seënryk teenwoordig. Leef in oorvloed! Inleiding: Ons moet uiters versigtig wees dat ons […]
Lees Numeri 6:24-27 soos hier onder weergegee (1933/53 vertl.) deur. Numeri 6:24-27 22 EN die Here het met Moses gespreek en gesê: 23 Spreek met Aäron en sy seuns en […]
27 Oktober 2019 Lees Matteus 7:24-29. Teks: vers 24 Mag die komende storms openbaar dat jy ‘n verstandige bouer is. Storms in “elkeen” se lewe. ‘n Ideale wêreld waar […]
Lees Matteus 7:24-28 soos hier onder weergegee. Matteus 7:24-27 24 “Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy […]
20 Oktober 2019. Lees 1 Korintiërs 10:1-6 en 11:1-6 Teks: 10:4a Voer die oorlog met goddelike wapens wanneer mense in hulle denke verlei is. Niks minder as oorlog nie wanneer […]
Lees 2 Korintiërs 10:1-6 soos hier onder weergegee, deur. 1 Ek, Paulus, doen ‘n persoonlike beroep op julle – ek, wat mos “gedwee” is as ek by julle is, maar […]