Preekskets – 16 Junie 2019 – 9:30vm
16 Junie 2019 Lees Efesiërs 5:1-20 Teks: vers 18 Ek lewe onder invloed, maar dan onder invloed van die Heilige Gees. Ek leef nie die “ou lewe” soos iemand […]
16 Junie 2019 Lees Efesiërs 5:1-20 Teks: vers 18 Ek lewe onder invloed, maar dan onder invloed van die Heilige Gees. Ek leef nie die “ou lewe” soos iemand […]
Lees Efesiërs 5:15-20 soos hier onder weergegee deur. Efesiërs 5:15-20 15 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. 16 Maak die beste gebruik […]
9 Junie 2019 Lees 2 Korintiërs 4:16-5:10 en Filippense 1:12-26. Teks: Fil.1: 21 Hy wat nou Here is, is sowel die sin van my lewe en die reuse wins wat […]
Lees 2 Korintiërs 5:1-10 soos hier onder weergegee. 1 Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel […]
2 Junie 2019 Lees Filippense 1:12-26. Teks: vers 21 Hy wat nou Here is, is sowel die sin van my lewe en die reuse wins wat ek verwag.! Inleiding: Die […]
Lees Filippense 1:12-26 soos hier onder weergegee. In die lig van die hemelvaart wat ons Donderdag 30 Mei gevier het, sal die klem in die studie op verse 19-23 val.6 […]
Wie intens en lewend onthou, is vrymoedige bidders en hoopvolle saaiers. Onthou intens en lewend. “Onthou ek nog intens en lewend die ommekeer wat in my lewe bewerk is?” is […]
RLees Psalm 126 deur soos hier onder weergegee. Psalm 126 1 ‘n Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos ‘n droom. 2 […]
Broeders en susters, hou asseblief Sondag 26 Mei oop vir ‘n heerlike saamkuier na die nagmaalerediens. Die “mad hatter” nooi julle almal uit vir die teepartytjie van die jaar. Daar […]
Lees Josua 5:13-6:1 Teks: vers 15 Beskermend by ons, maar dan toewyding en ‘n besef van sy teenwoordigheid. Die heerlike versekering wat Josua en Israel gehad het dat die Here […]