Riglyne vir Bybelstudie vir komende Sondag 19 Mei 2019
Lees Josua 5:13-6:1 soos hier onder weergegee: 5:13 Josua was naby Jerigo. Toe hy sien, staan daar ‘n man voor hom met ‘n ontblote swaard in die hand. Josua het […]
Lees Josua 5:13-6:1 soos hier onder weergegee: 5:13 Josua was naby Jerigo. Toe hy sien, staan daar ‘n man voor hom met ‘n ontblote swaard in die hand. Josua het […]
Lees eerstens Lukas 14:25-33 deur soos hier onder weergegee: Lukas 14:25-33 25 ‘n Groot menigte het saam met Jesus gereis. Hy draai toe om en sê vir hulle: 26 “As […]
Gehoorsaam aan die “afwesige” teenwoordige God word erfgename oorwinnaars. Die verkiesing van komende Woensdag bring in verskeie opsigte onsekerheid. Watter politieke party gaan die meerderheid stemme kry? Watter van die […]
GRIEKSE AAND Jy weet mos nou alles. Van die Griekse aand, van Yoti, die kos, die borde, die tyd, die plek, die kostes. Jy weet ook dat daar net plek […]
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 5 Mei 2019 Lees Josua 4:1-5:1 soos hier onder weergegee. 4:1 Nadat die hele nasie deur die Jordaan is, het die Here […]
Riglyne vir die Bybelstudie met die oog op Sondag 28 April 2019 Lees Galasiërs 5:11-18 deur soos die hier onder weergegee word/ 11 Van hier af skryf ek eiehandig aan […]
Bybelstudie met die oog op Sondag 21 April 2019 Lees Johannes 20:1-18. Die klem in die Bybelstudie sal val op verse 11-18 en dié verse word hier onder weergegee. Johannes […]
Lees Markus 15:1-20. Die klem sal in die Bybelstudie op verse 16-20 val. Verse 16-20 word hier onder weergegee. Markus 15:16-20 16 Die soldate vat Jesus toe in die binnehof […]
Theological Education Committee – besonderhede in Engels Mandate: That the Conference establish a Theological Education Committee, consisting of five members (with two alternates), to assist the Conference in facilitating and […]
Die tweede geleentheid vir 2019 om die Heilige Nagmaal te vier, word geskep vir Sondag 26 Mei.