Bevestiging van ampsdraers
Veels geluk aan die volgende broeders wat gisteraand (10 Februarie) bevestig is: As ouderlinge: brs Jantus van der Linde en Jasper Steyn. As diakens: brs Willem Wepener en Janru Reynders. […]
Veels geluk aan die volgende broeders wat gisteraand (10 Februarie) bevestig is: As ouderlinge: brs Jantus van der Linde en Jasper Steyn. As diakens: brs Willem Wepener en Janru Reynders. […]
2013 Ontbyt Jolyt Die IKK nooi almal hartlik uit na 2013 se afskopfunksie,die 2013 Ontbyt Jolyt!! Wanneer? Saterdag 2 Februarie Hoe laat? Van 9:00 af. Ontbyt word om 10:00 bedien. […]
Op Sondag 18 November het ons gemeente ons jaarlikse Kersprogram en ete gehad. Met pragtige musiek rondom die Kersgebeure het die fluitensemble, Die Loeries, en die Van Staden Trio opgetree. […]
‘n Gesellige atmosfeer het geheers op Sondag 11 November toe die Verwelkomingskommissie die nuwe intrekkers welkom geheet het. Dit het plaasgevind by die huis van Japie en Jane Landsberg wat […]
Op Saterdag 13 Oktober het ‘n bussie met ‘n aantal van ons gemeentelede op ‘n lekker uitstappie gegaan om die Kerkmuseum in Nylstroom te besoek. Dit was baie gesellig en […]
Op 26 Augustus het ons gemeente ‘n heerlike Jubelfees gehou ter ere van Dr Douw se 60ste verjaardag en sy 30 jaar in die bediening. Dit was ‘n glansryke geleentheid […]
Sondag 27 Mei 2012 na die Erediens Ons is dankbaar vir die geweldige positiewe reaksie wat van die gemeente ontvang is en daarom gaan ons voort met die funksie. Die […]