Nuus
Deur die geloof ingelyf in Christus (14 Februarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Johannes 3:1-21 en HK Sondag 7 Teksverse: 16,18- Sang: Ps. 33:1,6,11; Ps. 68:9; Ps. 72:1,11; Ps. 107:1,10.
In die lig hoort skuldbelydenis (14 Februarie 2021 – 9:00vm)
Skriflesing: 1 Johannes 1:8-2:2 Teksvers: 1 Johannes 1:9 Sang: Ps. 92:1,6,7; Ps. 51:1,8; Ps. 1:4; Sb. 6-1:1,2,5,6; Ps. 18:1,12. Sketse is nou op ‘n meer permanente basis beskikbaar. Luister gerus […]
Lewe uit genade (7 Februarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Romeine 3:21-31 Belydenis: HK Sondag 6 Teks: Romeine 3:23,24 Sing: Ps. 46-1:1,4,6; Ps. 73-1:11,12; Sb. 1-1:1,7; Ps. 75-1:1,4,6; Dit is om te lewe met leë hande Dit is om […]
Die verligtende teenwoordigheid van God (7 Februarie 2021 – 09:00vm)
Lees: Johannes 8:12-20 Teks: 1 Johannes 1:5-7 Sing: Ps. 122-1:1,2; Ps. 86-1:3,6; Ps. 27-1:1,2; Ps. 98-1:1,3; Sb. 1-2:1,2,3; God is Lig (vers 5) Ons volg die Lig (vers 6) Ons […]
Eerlik gered deur Christus. (30 Januarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Psalm 49 en HK Sondag 5 Teksvers: Psalm 49:8,9a &16 Sing: Ps. 116:1,7,10; Ps. 40:3; Ps. 40:4; Ps. 18:1,14,20. Regstreekse oudio uitsending is op die webbladsy beskikbaar.
Verbonde in isolasie. (31 Januarie 2021 – 9:00vm)
Lees: 1 Johannes 1:1-4 en Johannes 15:1-8 Teksvers: 1 Johannes 1:3 Sing: Ps. 149:1,2,3; Sb. 12-3:1,2; Ps. 25:6,7; Ps. 111:1,3; Sb. 12-2:4,5; Ps. 147:1,3. Die diens word ook per oudio […]
Maak seker dat die inligting wat jy stoor, “verwerk” is – in geloof verwerk is. (24 Januarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Lees Eksodus 16 Teks: Eksodus 16:33 Sing: Ps. 100:1, 4; Ps. 71:1, 4, 12; Ps. 133:1, 2; As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos ʼn slaaf dink, […]
Die Vader se besondere wyse van soek, word in ons omgee gesien. (24 Januarie 2021 – 09:00vm)
Lees: Lukas 15:1-3 en 11-32 Teks: Lukas 15:32 Sing: Ps. 73:11, 12; Ps. 25:6, 7; Ps. 9:1, 7; Ps. 103:1, 3; Die lewe by die Vader is vir ware kinders […]