Preekskets (10 Januarie 2021 – 9:00)
Genesis 401 Petrus 2:18-25 ‘Julle is immers hiertoe geroep, want Christus het ook ter wille van julle gely; Hy het vir julle ‘n voorbeeld nagelaat, sodat julle in sy voetspore […]
Preekskets (10 Januarie 2021 – 6:30nm)
Mattheus 5:17-48HK Sondag 2 ‘Amen, Ek sê vir julle: Totdat die hemel en die aarde tot niet gaan, sal daar beslis geen jota of tittel van die Wet tot niet […]
In die spieël van die wet (10 Januarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Mattheus 5:17-48 en HK Sondag 2 Teksvers: Mattheus 5:18,48 Sing: Ps. 98:1,3; Ps. 40:4; Ps. 130:2,4; Ps. 48:1,5. Hoofpunte God as Wetgewer Christus as Wetgeleerde Die Heilige Gees as […]
In die voetstappe van Jesus Christus (10 Januarie 2021 – 9:00vm)
Lees: Genesis 40 en 1Petrus 2:18-25 Teksvers: Gen 40:23 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 9:1,7; Ps. 42:1,5; Sb. 10-2; Ps. 93:1,2,3. Josef se pad saam met God God se pad saam […]
Die Hemelse Vader voorsien alles, vergeet geeneen van sy weldade nie. (3 Januarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Hosea 2 Teksverse: 16-19 Sing: Ps. 150:1; Ps. 91:1; Sb. 5-3:1,5; Ps. 34:1,2,5. Die regstreekse oudio is beskikbaar op die webwerf.
Preekskets (3 Januarie 2021 – 6:30nm)
Hosea 2 ‘Op daardie dag, is die uitspraak van die Here, sal jy My noem, ‘my Man’. Jy sal My nie weer ‘my Baäl’ noem nie.’ Die Hemelse Vader voorsien […]
God se regspraak met sy verbondsvolk (3 Januarie 2021 – 9:00vm)
Lees: Hosea 4:1-12 Teksverse: 1-5 Sing: Ps. 71:1,12; Ps. 139:1,12; Ps. 75:4; Ps. 119:1,2,7; Ps. 33:1,6,11. Die Erediens word ook deur oudio regstreeks of daarna beskikbaar.
Preekskets (3 Januarie 2021 – 9:00vm)
Hosea 4:1-12 ‘My volk kom om weens ‘n gebrek aan kennis. Omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy nie meer vir My priesterdiens doen nie; […]
JESUS CHRISTUS – Ons enigste hoop in lewe en in sterwe (27 Desember 2020 – 6:30nm)
Lees: Romeine 14:1-12 & HK Sondag 1 v&a 1 Teksvers: Romeine 14:7,8 Sing: Ps. 91:1,5,8; Sb. 12-2:1,2; Sb. 1-1:7; Ps. 90:1,9. Regstreekse oudio is ook beskikbaar.