Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 18 Augustus 2019
Lees Rut 1-2 soos hier onder weergegee. Die klem sal in die Bybelstudie op hoofstuk 2 val. Rut 1-2 1:1 In die tyd van die leiers was daar op ‘n […]
Lees Rut 1-2 soos hier onder weergegee. Die klem sal in die Bybelstudie op hoofstuk 2 val. Rut 1-2 1:1 In die tyd van die leiers was daar op ‘n […]
Dr Bingle gaan voor uit Jakobus 1:1-12 met vers 2 as gekose teksvers. Ons sing Psalm 124: Koraalgebed 1-4; SB 11-2:1,2; Lied 255:1,2; Melodie Ps 86 Deur loutering na hoop […]
Dr Eddie Tiemensma lees uit Spreuke 25: 1 – 12 en Efesiërs 4: 17 – 23 en neem as teksvers Spreuke 25: 11. Ons sing Psalm 45.1 : 1, 14, […]
Skriflesing is Romeine 8:18-30 met teksvers 26. Sang is Lied 184:1,2,4; Lied 284:1-3; Sb 14-2:1; Sb 13-3. Waarmee worstel ek nog as dit gaan oor die probleem van seer […]
Skriflesing is uit Handelinge 13: :1-12 met teksvers 4a. Ons sing saam Lied 155:1, 2, 3; Ps. 93:1,3, 4; Ps. 19:4, 5; Ps. 40:2, 3. Die tema word behandel uit […]
4 Augustus 2019 Lees Handelinge 13:1-12 Teks: vers 4a Geroep en gestuur om te bevry. Omring deur slawe van die duisternis. ‘n Mens kan baie dinge sê van die […]
Ons lees saam uit Jakobus 5:13 – 20, met teksvers 16. Die sang is Ps. 111: 1, 2, 4 (Omd); Ps. 8:1, 2, 7; Ps. 74:7, 12, 16. Hieronder kan […]
Dr Douw Breed lees uit 2 Korintiërs 12:1-10 met teks: vers 9 en ons sing saam Lied 476:2, 4; Sb. 18-6:1, 2, 5; Ps. 131:1, 2, 3; Ps. 124:1, 2, […]
Skriflesing is uit 1 Johannes 1:5-2:6 met vers 5 as teks. Ons sing: Ps. 48:4, 5; Ps. 18:1, 12; Sb. 14-3:1, 2. Dien die Here saam met ons deur in […]
Lees Psalm 51. Teks: vers 14. Net U, o Here, kan my weer in ‘n vreugdevolle verhouding met U bring! As ek werklik ernstig is oor my verhouding met […]