Hemelvaartmense wéét en verwag beloning (9 Junie 2019 – 6:30nm)
Skriflesing: Hebreërs 1:1-19 met teks vers, vers 5. Sang: Ps. 81:1, 11, 12; Ps. 61:2, 3; Sb. 12-3:1, 2. Luister ook gerus in deur op Oudio te klik op die […]
Skriflesing: Hebreërs 1:1-19 met teks vers, vers 5. Sang: Ps. 81:1, 11, 12; Ps. 61:2, 3; Sb. 12-3:1, 2. Luister ook gerus in deur op Oudio te klik op die […]
9 Junie 2019 Lees 2 Korintiërs 4:16-5:10 en Filippense 1:12-26. Teks: Fil.1: 21 Hy wat nou Here is, is sowel die sin van my lewe en die reuse wins wat […]
Lees 2 Korintiërs 4:16-5:10 en Filippense 1:12-26. Teks: Fil.1: 21 Ons sing Lied 458:1, 3; Ps. 42:1 (Totius) + 43:2 (Cloete); Ps. 130:2, 3 en Sb. 1-2:1, 2, 3. Die […]
Lees 2 Korintiërs 5:1-10 soos hier onder weergegee. 1 Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel […]
2 Junie 2019 Lees Filippense 1:12-26. Teks: vers 21 Hy wat nou Here is, is sowel die sin van my lewe en die reuse wins wat ek verwag.! Inleiding: Die […]
Prediking deur Dr Douw Breed is uit Psalm 84:1-13, Ons sing Ps. 81:1,4; Ps. 95:1,4; Ps. 65:2,3 en Ps. 84:1,2,4. Diens word uitgesaai soos hieronder asook via oudio.
Dr Douw Breed gaan voor uit Filippense 1:12-26 met teksvers 21. Inleiding: Die Hemelvaart het in ‘n sekere sin afstand bewerk tussen Jesus en die mense wat aan Hom behoort. […]
Lees Filippense 1:12-26 soos hier onder weergegee. In die lig van die hemelvaart wat ons Donderdag 30 Mei gevier het, sal die klem in die studie op verse 19-23 val.6 […]
Wie intens en lewend onthou, is vrymoedige bidders en hoopvolle saaiers. Onthou intens en lewend. “Onthou ek nog intens en lewend die ommekeer wat in my lewe bewerk is?” is […]
Skriflesing is uit Psalm 126 met vers 4 vir Nagmaal en 5 & 6 as teksverse tydens Nabetragting. Die kerngedagtes wat uitgelig word is: Onthou intens en lewend Vrymoedige bidder. […]