Riglyne vir Bybelstudie vir Sondag 26 Mei 2019
RLees Psalm 126 deur soos hier onder weergegee. Psalm 126 1 ‘n Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos ‘n droom. 2 […]
RLees Psalm 126 deur soos hier onder weergegee. Psalm 126 1 ‘n Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos ‘n droom. 2 […]
Broeders en susters, hou asseblief Sondag 26 Mei oop vir ‘n heerlike saamkuier na die nagmaalerediens. Die “mad hatter” nooi julle almal uit vir die teepartytjie van die jaar. Daar […]
Lees Josua 5:13-6:1 Teks: vers 15 Beskermend by ons, maar dan toewyding en ‘n besef van sy teenwoordigheid. Die heerlike versekering wat Josua en Israel gehad het dat die Here […]
Dr Douw Breed gaan voor uit Openbaring 14:1-13 en met sang as Ps. 65:1, 2 (Omd); Ps. 36:2, 3 en Ps. 33:2, 3. Die fasiliteit om deur oudio in te […]
Tydens hierdie besonderse geleentheid gelei deur Dr Douw Breed uit Josua 5:13-6:1 met Teks: vers 15, vind ‘n doop plaas asook aflegging van belydenis van geloof. Die tema word onderlig […]
Lees Josua 5:13-6:1 soos hier onder weergegee: 5:13 Josua was naby Jerigo. Toe hy sien, staan daar ‘n man voor hom met ‘n ontblote swaard in die hand. Josua het […]
Die diens word waargeneem deur Dr Douw Breed uit Lukas 24:36-53, Sang 147:1, 2 (Omd); Ps. 32:2, 3; Ps. 118:7, 8. Luister in op die Oudio blad koppeling op die […]
Skriflesing: Handelinge 11:19-26, Teks 26, asook Lukas 14:25-33, Teks 27 & 33. Sang: Ps 111: 1-4 (Cloete), Sb 12-3: 1 & 2 & Sb 14-1: 1, 2 & 3. Absolute […]
Lees eerstens Lukas 14:25-33 deur soos hier onder weergegee: Lukas 14:25-33 25 ‘n Groot menigte het saam met Jesus gereis. Hy draai toe om en sê vir hulle: 26 “As […]
Gehoorsaam aan die “afwesige” teenwoordige God word erfgename oorwinnaars. Die verkiesing van komende Woensdag bring in verskeie opsigte onsekerheid. Watter politieke party gaan die meerderheid stemme kry? Watter van die […]