Hebreers 12: 5-7 – Swaarkry en einakry en die lewende Here en ek….(5 Mei – 6:30nm)
Dr Pieter Heystek gaan ons voor uit Hebreërs 12 en ons sing Lied 188:1,2; Lied 188:3; Lied 308: 1,3,4,5; Lied 190: 1,3. Die diens kan intyds of agterna gekyk word […]
Dr Pieter Heystek gaan ons voor uit Hebreërs 12 en ons sing Lied 188:1,2; Lied 188:3; Lied 308: 1,3,4,5; Lied 190: 1,3. Die diens kan intyds of agterna gekyk word […]
Uitgelewer aan die gevolge van die verkiesing? Dr Douw Breed behandel Josua 4:1 – 5:1 waarin die volgende sake aandag kry: As erfgename deur die Jordaan Onder die vleuels van […]
Dit is met leedwese dat ons bekend maak van die heengaan van broer Gerrit Broos op 78 jarige ouderdom. Ons dra Kittie en hul kinders op aan ons Hemelse Vader.
GRIEKSE AAND Jy weet mos nou alles. Van die Griekse aand, van Yoti, die kos, die borde, die tyd, die plek, die kostes. Jy weet ook dat daar net plek […]
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 5 Mei 2019 Lees Josua 4:1-5:1 soos hier onder weergegee. 4:1 Nadat die hele nasie deur die Jordaan is, het die Here […]
Dr Douw Breed lees uit Handelinge 1:1 – 14 en ons sing Ps. 47:1, 2 (Omd.); Ps. 8:1, 2, 3, 4; Ps. 72:2, 6. Luister in deur Oudio op die […]
Die diens word gelei deur Dr Douw Breed en gelees uit Galasiërs 6:11-18 Teks: vers 14 . Fokus is op die volgende hoofpunte: 1. Juis die kruis staan sentraal in […]
Riglyne vir die Bybelstudie met die oog op Sondag 28 April 2019 Lees Galasiërs 5:11-18 deur soos die hier onder weergegee word/ 11 Van hier af skryf ek eiehandig aan […]
Die woordbediening is uit Matteus 28:1-10 met vers 5 as teks. Sang is Ps. 138:2, 4 – Ps. 38:1, 15, 17 en Sb 15-7:1, 5. Kyk in of luister deur […]
Vanoggend 21 April word die Woord bedien uit Johannes 20:1-18 met vers 17 as teks. Ons sing gedurende die diens: Lied 407:2, Ps. 98:1, 3, Ps. 125:1, 3, 4 (Omd) […]