OGGEND 26 FEBRUARIE 2012
Op ʼn helder insig en ʼn helder belydenis volg die sien van groter dinge. Lees Johannes 1:43-51 Teks: vers 51 Gelowiges moet nie volstaan met ʼn helder insig en ʼn […]
Op ʼn helder insig en ʼn helder belydenis volg die sien van groter dinge. Lees Johannes 1:43-51 Teks: vers 51 Gelowiges moet nie volstaan met ʼn helder insig en ʼn […]
Die gemeente het die jaar se aktiwiteite begin met ‘n “Afskopfunksie” waartydens daar geld vir Bybelverspreiding ingesamel is. Hieronder is fotos wat tydens die funksie geneem is. [nggallery id=1]
Wie deur die Gees helder sien, bely ook helder. Lees Johannes 1:19-42 Teks: vers 29 Die Gees is die een wat my helder laat sien. Ons het juis in hierdie […]
Lees 1 Petrus 1:1-9 Teks: vers 8-9 Deur beproewings sorg God dat daar heerlike bevindings oor my geloof gemaak sal word wanneer Christus sigbaar word. Mense aan wie God […]