Gemeente Skaapbraai – Fotos
Verlede Sondag het die diakonie die gemeente getrakteer op ‘n skaapbraai ete. ‘n Groot aantal lidmate het heerlik gesmul en gesellig verkeer. Die geld wat hulle ingesamal het, gaan gebruik […]
Verlede Sondag het die diakonie die gemeente getrakteer op ‘n skaapbraai ete. ‘n Groot aantal lidmate het heerlik gesmul en gesellig verkeer. Die geld wat hulle ingesamal het, gaan gebruik […]
Die Gemeente het Saterdagaand 19 Mei ‘n uiters suksesvolle veiling van goedere en dienste wat deur gemeentelede geskenk is, gehou. Die fondse wat ingesamel is, is geoormerk vir verskillende aksies […]
Sondag 27 Mei 2012 na die Erediens Ons is dankbaar vir die geweldige positiewe reaksie wat van die gemeente ontvang is en daarom gaan ons voort met die funksie. Die […]
Liewe broeder en suster, Onthou die Belofteveiling Saterdag, 19 Mei 2012. Die verrigtinge begin om 18:00 hier in die Kerksaal met heerlike wyn en kaas en ander happies en die […]