Skip to content
Menu

Dankbaarheidsfees

Dankbaarheidsfees

50jaar

Waterkloofrand vier fees!!!!

Ons gemeente vier op Sondag 26 Mei 2013 ons 50ste bestaansjaar.

Ons gaan eers om 09:30 saam die Heilige Nagmaal vier.

U word hartlik uitgenooi om na die erediens saam te kom na die

 fees-ete in die Balsaal van die Pretoria Country Club.

Koste: Ons versoek u vriendelik vir ‘n donasie van R60 per persoon bo 10. U kan die donasie in ‘n koevert gemerk “Fees-ete” in die kollektesakkie plaas.