Skip to content
Menu

Op Sondag 16 Februarie het Ruan Landsberg die geleentheid gehad om voor die gemeente sy geloof te bely. Almal het na die diens gesellig saam verkeer in die saal.Belydenis_1 Belydenis_2