Skip to content
Menu

Die Skriflesing vanaand is weer Openbaring 2 : 12 – 17 en die teksvers is vers 12.

Die tema is : “Hy maak ook die nuwe naam aan elkeen wat aan Hom behoort, bekend.

Ons sing tydens die diens Lied 169 :1,2,3; Ps.97 : 6,7 en Sb.18-7: 10,11