Skip to content
Menu

Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 2 : 12 – 17 met as teksvers vers 12.

Die tema vir vanoggend se nagmaaldiens is : “Die Een met die swaard maak skerp onderskeid – vir my tot dankbare blydskap”

* Hy bring bedekte tree van verloëning aan die lig

* Hy is die Een wat aan getroues die ware lewenskos wat be-dek is, ont-dek

* Die Een met die skerp swaard hou ook nie sy uitspraak in die duister nie

* Hy maak ook die nuwe naam aan elkeen wat aan Hom behoort, bekend (vanaand se erediens)

Lees die volledige preekskets deur op ” Sketse” hierbo te klik

Die sang sal wees : Lied 163, Ps.47 : 1,2 (omd), Ps.23, Ps.116 en Ps.34 : 4,5