Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 3 : 1 – 6 en vers 1 word as teksvers geneem.
Die tema is :”Die Een wat sy gees en gesante stuur, eis dat lomeriges dringend optree ”
– ‘n goeie reputasie kan lei tot gelooflomerigheid en vuil klere (geen heiligmaking)
– Christus waarsku lomeriges teen doodgaan in hierdie lewe en die dood hierna.
– Lomeriges wat aan Christus behoort, sál die waarskuwing hoor en optree.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” hierbo te klik.
Ons sing die volgende liedere : Lied 184 :1,4 ; Ps. 18 : 1,15 ; Ps 79 : 5,6,9 en Sb. 1 – 2 : 1,2,3.