Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand se erediens is 1 Tessalonisense 1 : 1 – 10 en die teksvers is vers 5.

Die tema is: ” Dit is die derde Persoon van die goddelike Drie-eenheid wat die heerlike weldade vanaf die Vader en die Seun in my tuisbring”

Ons sing Ps.135 : 1,2,3 ; Ps. 86 : 3,6 en Sb 8 – 1 : 1,2