Skip to content
Menu

Vanoggend se Skriflesing is Openbaring 3 : 7-13 en die teksvers is vers 7

Die tema van die preek is “Met die deur vir my oopgesluit is ek ‘n vreemdeling maar nie ‘n vlugteling nie”

* Verwarring oor my vreemdelingskap kan daartoe lei dat ek ‘n vlugteling word.

* Die Heilige en Betroubare ruim alle verwarring uit die weg.

*Deur die Heilige is ek nie ‘n vlugteling nie, maar ‘n standvastige pilaar .

Ons sing Lied 190 : 2,3; Psalm 108 : 1,4; Psalm 137 : 1,2,3,4 en Skrifberyming 15-7 : 1,2,3.

Die volledige preekskets kan gelees word deur op “Sketse” hierbo te klik en na die klankuitsending van die hele diens kan geluister word deur op “Oudio” hierbo te klik.