Die Skriflesing vanaand is Johannes 8 : 1-11 en die teksvers is vers 11.
Die tema van die preek is : “Die pad na dankbaarheid is ‘n smal pad”
Ons sing vanaand Lied 163 : 1, Psalm 148 : 4,5; en Psalm 124 : 1,3,4.
Die hele erediens word vanaand uitgesaai om 18.30 en kan na geluister word deur op “Oudio” hierbo te klik