Skip to content
Menu

Ds Hendrik de Beer se Skriflesing is Lukas 10: 1 – 24 met Lukas 10:18 as teksvers.

Die tema is “Sien vanoggend weer wat ander begeer het om te sien en prys God!

* Wat is te sien in die uitstuur van die 72?

* Wat is te sien in die opdrag van die 72?

* Wat is te sien in die verslag van die 72?

Hoe kan ons dit alles toepas ?

Lees die volledige preekskets deur op “Sketse” hierbo te klik.

Vanoggend se sang is : Psalm 47 : 1 en dan weer Psalm 47 : 3,4; Pslam 139 : 1; Sb. 16 – 1 :1,6 en Psalm 105 : 1,5.