Dit is met groot vreugde en met dank aan ons Hemelse Vader dat ons bekend kan maak dat Dewald, die verbondskindjie van br.Dewald en sr.Yolande de Beer vanoggend gedoop word ! Die predikant by dié besondere geleentheid is klein Dewald se oupa, ds Hendrik de Beer van die Gereformeerde Kerk Magol !