Vanaand se erediens word gelei deur dr Klasie Heystek, emeritus predikant van die GK Wapadrant.
Die Skriflesing is Genesis 4 : 1-16 met die hele gedeelte as teksverse.
Die tema is : “Waarom staan Abel se moord in die Bybel?”
Vier Godsopenbaringe is ter sprake :
* Die gevolge van die sondeval vir mens en skepping
* Wat is ware offers? 1Joh.3 : 11-12; Hebr. 11 : 4
* Wat doen afguns en bitterheid aan jou?
* Leer ons Here se oneindigende liefde ken.
Ons sing Sb. 2 – 2 : 1 en 2; Psalm 95 : 1 en 4; Sb. 18 – 6 : 1,3 en 5: en Sb. 7 – 2 :1 en 2