Skip to content
Menu

Vanoggend se Skriflesing is Handelinge 10 : 27-48 met vers 42 as teksvers. Die tema van Dr Breed se preek is : “Vir voorbereide hoorders maak die feite aangaande die opgestane Here sin”.

* Net voorbereide hoorders sal hoor

* Voorbereide hoorders sal

– die feite aangaande die getuies hoor

– meer as die geskiedenis van die opgestane Here hoor

– die feite aangaande die opgestane Here as Regeerder en Regter hoor.

Met die oog op die verskilende aspekte van die erediens sing ons die volgende : Lied 169 : 2 en 3 (vooraf) ; Psalm 149 : 1,2 en 4; Psalm 84: 4 en 5; en Psalm 2 : 1 en 6.

Tydens vanaand se erediens val die klem op : “Hoe sal die opstandingsfeite ‘n mens onveranderd kan laat ?”  Daarvoor is die Skriflesing Matteus 28 met as teksvers vers 15a. Die sang sal Psalm 135 : 1,8 en 11, Skrifberyming 10 – 2 en Psalm 46 ; 1 en 3 (Omd) wees.