Die tema vir vanoggend se erediens is : “Bewus van die Here se hand, weet ek hoe die 2014 verkiesing belangrik is”
* Die koning moet water na die onderdane bring en dit onder die Here se hand
* Hoe belangrik die koning ook al is, die Here is nie afhanklik van konings nie.
Die volledige preekskets kan u vind deur op “Sketse” hierbo te klik
Vanoggend se sang is Lied 334 : 1,2 en 3 (vooraf); Psalm 37 : 2 (almal), 3 (susters), 14 (broeders) en 18 (almal); Psalm 99 : 1 en 3; en Psalm 72 : 1, 2 en 6.