Skip to content
Menu

Vanaand se erediens word gelei deur ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem.
Die Skriflesing is Hebreërs 3 en die teksvers is vers 13a. Die tema van die preek is : “Moenie uitstel nie”

Die sang sal wees Psalm 105 : 1 en 3; Psalm 32 : 3 en Skrifberyming 2-4 : 1 en 3.