Skip to content
Menu

Vandag se eredienste word gelei deur Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem.

Die tema vir vanoggend se erediens is : “Die Heilige Gees en ons uitverkiesing” Die Skriflesing is Efesiers 1 : 1 – 14 met vers 13 en 14 as teksverse.
Ons sing vanoggend Psalm 36 : 2 en 3; Psalm 40 : 3, Skrifberyming 2-4 : 3; Skrifberyming 1-1 : 1 en 7 en Psalm 116 : 1 en 7.

Vanaand se tema is : “Die uur het gekom” en daarvoor lees ons Johannes 12 : 12 – 36 en die teksvers is verse 23,24 en 27.
Ons sing vanaand Psalm 145 : 1,2,5 en 12; Skrifberyming 12-2 : 1 en 5 en Skrifberyming 5-3 : 1 en 2