Skip to content
Menu

Klassis Oostelike Pretoria, waarvan ons gemeente deel is, herdenk vanaand die Kerkhervorming deur ‘n gesamentlike erediens in die kerkgebou van die GK Derdepoort. As gevolg daarvan sal daar vanaand nie ‘n erediens in ons kerkgebou wees nie.
Ds Cassie Aucamp sal in Derdepoort die prediker wees.