Skip to content
Menu

Dit is met leedwese dat ons bekend moet maak dat sr Kobie Erasmus vanmiddag (27 Desember ) oorlede is. Ons bid vir br Jan en die kinders die vertroosting van ons Hemelse Vader toe met die groot verlies.
Die troosdiens word Woensdag om 11.00 in ons kerkgebou gehou.