Skip to content
Menu

Die tema van vanaand se erediens is : “Nie moedeloosheid uit die wet nie, maar toewyding en sekerheid”
Die Skriflesing is Hebreërs 5:11 tot 6:12 en die teksvers is vers 11.

Ons sing vanaand telkens tydens die diens verse van Skrifberyming 9-1.

U kan die erediens in video hieronder volg.

[youtube id=”8j9iCaNEXpY”]