Liturgie vir die erediens op Sondagoggend 21 Februarie 2016
Votum en seën
Sing: Skrifberyming 12-3:1, 2 en Psalm 2:6
Gebed
Skriflesing: 1 Samuel 1 met vers 28 as teksvers
Woordverkondiging (Volledige preekskets word gevind by “Sketse” op die voorblad)
Belydenisaflegging deur Marli de Beer, Letchen du Plessis, Johannes Dreyer, Brenden van der Merwe, Theunis van Wyk en Jano Smith.
Sing seënbede: Ps. 20:1, 2, 5
Liefdegawe
Sing: Ps. 71:5, 8, 10
Seën
Ná die erediens
Gelukwense en bedankings en sluit af met Skrifberyming 10-1 (Die Onse Vader) as gebed.
Verversings in die saal.
[youtube id=”l2rm-Jhmolc”]