Skip to content
Menu

Ons gemeente vier op 28 Augustus die Heilige Nagmaal.

Soos nou al die gewoonte is , word die nabetragting direk na die nagmaalbediening gedoen as deel van die erediens. Daar sal dus nie die aand van 28 Augustus ‘n erediens in ons kerkgebou wees nie. Die ouderlinge begin vroeg in Augustus met die huisbesoeke in hul onderskeie wyke.