Skip to content
Menu

Die tema van vanaand 21 Februarie se erediens is : “Teleurstellende gebedslewe is uit, gelowige !”

Die Skriflesing tydens die erediens is 1 Tessalonisense 5 en die teksverse is verse 16 tot 18.

Ons sing vanaand Skrifberyming 7-2 : 1 en 2; Psalm 32 : 1 en 2 en Psalm 148 : 1, 7, 8 en 9.

U kan die erediens op video volg deur hieronder te klik.

[youtube id=”_Jr5Qu8fid4″]