Die tema van vanoggend se erediens is : “Kyk nuut en kyk goed “! Die Skriflesing is Sagaria 6 : 9 tot 15 met vers 11 as teksvers.
Nadat die Nagmaal bedien is word die erediens voortgesit met ‘n kort nabetragting (dus is daar nie vanaand ‘n erediens nie).
Ons sing vanoggend Skrifberyming 17-1 : 1 en 6; Psalm 4 : 2 en 4; Psalm 23 : 3; Psalm 116 (etlike verse) en Psalm 110-3 : 2 en 3 (beryming deur JP Bingle)
U kan die videoweergawe van die hele Nagmaaldiens hieronder volg
[youtube id=”x-UcbxRznH4″]