Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend dat sr Suzie van den Berg Donderdagnag (25 Februarie) oorlede is. Sy was 96 jaar oud(tweede oudste lidmaat van ons gemeente).

Die troosdiens word om 10.30 op Donderdag 3 Maart in ons kerkgebou gehou.