Skip to content
Menu

Vanaand se erediens word gelei deur ds Malan van Rhyn van die GK Pretoria-Noord.

Die tema van die erediens is : ” Die heerlikheid van die Here verander mense” en die Skriflesing daarvoor is Esegiël 43 : 1 tot 12.

Die heerlikheid van die Here maak

  • dat mense in eerbetoon voor hom neerval
  • dat God deur sy Gees in mense werk
  • dat mense God se Woord gehoorsaam
  • dat mense hulle bekeer.

Die heerlikheid van die Here gee af op mense !

Ons sing vanaand Psalm 84 : 1 en 3; Psalm 48 : 1 en 4 en Psalm 145 : 1 tot 4.

U kan die erediens direk volg deur hieronder te klik.

[youtube id=”47sGiDI2I_E”]