Skip to content
Menu

Ds Pieter le Roux van die GK Derdepoort lei vanoggend die erediens. Die tema van die erediens is :”Profetiese gesinne” en die Skriflesing is Josua 24: 14 tot 15 en Matteus 12 : 46 tot 50 met Josua 24 :15 as teksvers.

Ons sing vanoggend Psalm 146 : 1, 3, 4 en 8; Psalm 130 : 1 en 3; Psalm 133 : 1 en 2 en Psalm 128 : 1, 2 , 3 en 4.

U kan die erediens op video volg deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”Y0g3X9XQl9M”]