Skip to content
Menu

Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrand lei vanaand 10 Julie se erediens.

Die Skriflesing is vanaand uit 2 Samuel 7 : 1 tot 19 met vers 11b as teksvers.

Ons sing vanaand Skrifberyming 2-2 : 1 en 7-2: 1 en 2; Psalm 138 : 1 en 4 en sluit die erediens af met Psalm 2 : 1 en 6

U kan die erediens hieronder in videoformaat volg.

[youtube id=”HV_FLre5uhA”]