Vanoggend 17 Julie 2016 se Skriflesing is Genesis 36 : 1 tot 19, en 31 tot 43 asook Openbaring 5 : 1 tot 10. Die teksvers is vers 31 en die tema is : “Ingeskryf in ‘n baie spesifieke geslagsregister – die geslagsregister van konings”.
U vind die volledige preekskets deur op die voorblad te klik op “Sketse”.
On sing vanoggend Lied 184 : 1, 3 en 4 (vooraf); Psalm 147 : 1 en 4 ; Psalm 124: 1, 3 en 4 en Skrifberyming 5-3 : 1 en 2.
U kan die erediens saam met ons volg deur op die pyltjie hieronder te klik
[youtube id=”8TVsan2NI2E”]