Die tema van vanoggend 24 Julie se erediens is : “Wat ek in die hemel hoor en sien, bepaal hoe ek op aarde dink en doen”. Die Skriflesing is Psalm 2 en Openbaring 2 : 18-29. Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 334 : 1, 2 en 3 (vooraf); Psalm 89 : 2 en 3; Psalm 27 : 1 en 4 en Psalm 2 : 1, 4 en 6.
U kan die video-uitsending direk volg deur hieronder op die pyltjie te klik. Die oudio-uitsending vind u deur op “Oudio” op die voorblad te klik.
[youtube id=”BuHvwBTctlI”]