Skip to content
Menu

Vanaand, 24 Julie, se Skriflesing is 1 Petrus 1 : 13 – 21 met vers 17 as teksvers. Die tema van die erediens is :”Die Vader sal beslis oor elke mens onpartydig volgens sy dade oordeel. Waarmee wil jy betaal ?”

Ons sing vanaand Psalm 8; Lied 447 : 1 en 2 (Liedboek van die Kerk) en Skrifberyming 5-4 : 1, 2 , 5 en 6.

U kan die erediens hieronder volg.

[youtube id=”qCqoZPnFZuA”]