Die Skriflesing tydens vanoggend (7 Augustus) se erediens is : Matteus 13 : 44 tot 58 en die tema wat dr Douw gekies het, is : “Raakloop, blydskap en verkoop”. Die teksvers is vers 46.
In hierdie Skrifgedeelte met die gelykenisse kan 3 momente herken word :
- Raakloop
- Blywees
- Verkoop.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 207 : 4 en 5 (vooraf); Psalm 131 : 1 , 2 en 3; Psalm 31 : 15 en 17 en Skrifberyming 17-1 : 5 en 6.
U kan die erediens se lewendige weergawe volg deur op die pyltjie hieronder te klik .
[youtube id=”Krk51xRVPy8″]