Die tema van vanaand (7 Augustus) is : “Om jou goeie werke vir regverdigmaking aan te bied, doen nie net skade aan jou verhouding met ons Verlosser nie. Dit sny die band met Hom”. Daarvoor is die Skriflesing Galasiërs 5 : 2 tot 12 en die teksvers is vers 5.
Ons sing vanaand Psalm 47 : 1, 2 en 4; Psalm 9 : 9 en 19 en Skrifberyming 14-3 : 1 en 4.
U kan die erediens hieronder volg.
[youtube id=”BcjYSQ3rig0″]