Die tema van vanaand 11 Junie se erediens is : “Die groot ‘omdat’ en gelukkig nie ‘n ‘sodat’ nie” en die Skriflesing is Efesiërs 5:1 – 20 met vers 1 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 144:1 en 5 (omdigting); Psalm 100:2, 3 en 4 en Psalm 138: 1 en 2.
U kan die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.