U word deur ons diakens uitgenooi om deel te neem aan hulle projekte en aksies . Klik gerus op ons voorblad op “Diakonie” en lees daar van die fondsinsameling deur middel van ‘n Gholfdag asook van aksies wat vir die President Krugerkinderhuis geloods word.